How far must an employer go in offering alternative positions to employees during a retrenchment process?
MINIMUM WAGE INCREASE – 1 MARCH 2026
The national minimum wage increases from 1 March 2026, with sector-specific minimum rates, defined exclusions and an exemption process for qualifying employers.

DAAR IS SPRAKE VAN RETRENCHMENT WAAROP IS EK GEREGTIG AS HULLE MY SOU RETRENCH.HULLE HET GEEN VERLOF GELD AAN ONS UIT BETAAL DIE AFGELOPE DRIE JAAR NI MAG EK DIT IES PLUS PRORATA VELOF GELD.
Antwoord aan Johan: In die geval van “Retrenchment” is die werkgewer verplig om eers ‘n billike konsultasieproses te volg. Indien daar tog diensbeëindiging volg, is jy geregtig op kennis ingevolge die dienskontrak of uitbetaling daarvan, verlofgeld en ‘n skeidingsloon gebaseerop ten minste een week se loon vir elke jaar gewerk.